Temba Logo

S20 09 513 W 028 35 223

BULAWAYO RAINBOW HOTEL

'n Luukse Hotel in die SSK van Bulawayo Zimbabwe

TUISBLAD ZIMBABWE AKKOMMODASIE PRYS OF BESPREKINGS NOG BULAWAYO HOTELLE ENGLISH STUUR EPOS
Bulawayo Rainbow Hotel
BESPREEK AANLYN EN SPAAR 5%
 

Bulawayo Rainbow Hotel is die grootste hotel in die “Stad van die Konings”. Dit het selfs ‘n reuse balsaal wat aan die ryke verlede herinner. Die Rainbow Hotel in Bulawayo, Zimbabwe, is gewild onder toeriste en sakereisigers en hulle maak aanspraak daarop dat hulle uiters vriendelike hotelpersoneel het.

Bulawayo Rainbow Hotel bied 172 gerieflike lugversorgde kamers (almal en suite). Alle kamers is toegerus met satelliet-TV en telefoon met direkte lyn, en 24-uur kamerdiens is ingesluit.

Die balsaal by die Bulawayo Rainbow Hotel dien ook as ‘n konferensielokaal en is toegerus met alles wat jy nodig het om jou konferensie glad te laat verloop.

Die Loziba Restaurant by die Bulawayo Rainbow Hotel sit elke dag ‘n watertand kontinentale buffet voor, en gaste word twee keer per week met tradisionele kookkuns van Zimbabwe bederf. Die Sethule-kroeg by Bulawayo Rainbow Hotel is die perfekte plek om kollegas te ontmoet, om te ontspan na ‘n dag se ryery, of om ‘n drankie voor of na ete te geniet.

Rainbow hotel Bulawayo
Bedroom Rainbow Hotel
Lounge Rainbow hotel Suite
Rainbow Hotel Bulawayo Bedroom Restaurant Rainbow Hotel
Restaurant Bulaway Rainbow Hotel Rainbow Hotel Reception
Decorations Bulawayo Rainbow Hotel Rainbow Hotel Entrance