DIE HANSA HOTEL

Namibië se oudste en beste hotel

STUUR EPOS
TUISBLAD
ENGLISH 
TEL +27 (0) 21 855 0395

Die Hansa Hotel – Namibië se oudste en beste hotel. Geleë in die hartjie van die sjarmante dorp Swakopmund, is hierdie tydlose klassieke gebou uit 1905 ‘n integrale deel van Swakopmund se argitektoniese erfenis.

Jy sal in luukse en gesofistikeerde gasvryheid omvou word. Die bevredigende mengsel van klassieke atmosfeer en waarlik elegante interieur word aangevul met vriendelike en persoonlike diens.